Vingerafdrukke van God se Genade

God se Genade
God se Vingerafdrukke van Genade
’n Ses-weke reis: Stories van God se genade in ons lewens

Klik hier om ‘n voorbeeld van een program van die jongmense af te laai.

God se Vingerafdrukke – Joernaal Voorbeeld

Klik hier om een program se leiershandleiding af te laai.

God se Vingerafdrukke – Leiersgids Voorbeeld

 

INHOUD

Program 1:Vingerafdruk van die Verlore Seun … Genade.

Program 2: My Vingerafdruk … Hoe God my sien.

Program 3: Vingerafdrukke van die Ongenooides … God nooi almal na die feesmaal.

Program 4: Dawid se Vingerafdruk … Sondebelydenis.

Program 5: Saggeus se Vingerafdruk … ‘n Ontmoeting met Jesus verander ons lewens.

Program 6: Vingerafdruk van die Samaritaan … Naasteliefde soos Jesus dit vir ons leer.