Hemel op Aarde

Hemel-op-aarde-materiaalHemel op Aarde

‘n Ses-weke reis: Die impak van God se Koninkryk op jou lewe

Hemel op Aarde Voorbeeld Klik hier om ‘n voorbeeld van een program van die jongmense af te laai

Klik hier om een program se leiershandleiding af te laai.

INHOUD

Program 1: Hemel op aarde … met wonderwerke   Is daar nog wonderwerke vandag?

Program 2: Hemel op aarde … deur die Kruisiging   Betekenisse van die kruis van Jesus Christus

Program 3: Hemel op aarde … na die opstanding van Jesus Christus   Wat beteken die opstanding vir myself en alles in die wêreld?

Program 4: Hemel op aarde … vir ewig (hemel en ewige lewe)   Genade, hemel en ewige lewe

Program 5: Hemel op aarde …in die Koninkryk   Hoe lyk God se Koninkryk?

Program 6: Hemel op aarde …deur ons (die kerk is die Koninkryk)   Die kerk is geroep om deel te wees van God se Koninkryk

UITLEG

Hemel op Aarde voorbeeld screenshot

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s