Goue Draad

Goue Draad
Goue Draad
’n Ses-weke reis: Verskillende boeke verweef met een goue draad

Klik hier om ‘n voorbeeld van een program van die jongmense af te laai.

Goue Draad – Joernaal Voorbeeld

Klik hier om een program se leiershandleiding af te laai.

Goue Draad – Leiersgids Voorbeeld

 

INHOUD

Program 1: Die eerste vyf… boeke van die Ou Testament

Program 2: Twee Konings… Saul en Dawid

Program 3: Wyse Woorde… Wysheidsliteratuur in die Ou Testament

Program 4: Waarheid in Moeilike Tye… die Groot Profete

Program 5: Stories van Redding… die Evangelies

Program 6: Gee my ‘n brief… Paulus se briewe in die Nuwe Testament