God Stories

God Stories
God Stories
’n Ses-weke reis: Ontdek hoe die Bybel God se storie vir ons vertel

Klik hier om ‘n voorbeeld van een program van die jongmense af te laai.

God Stories – Joernaal Voorbeeld

Klik hier om een program se leiershandleiding af te laai.

God-Stories – Leiersgids Voorbeeld

 

INHOUD

Program 1:God se Groot Storie … Die Bybel vertel ons God se Storie met die Mens.

Program 2: Die Storie van die Ou Testament

Program 3: Die Storie van die Nuwe Testament

Program 4: God se Storie in Mense se Wêreld … Ontdek die wêreld waarin die Bybel ontstaan het.

Program 5: God se Storie in Mense se Taal … Ontdek die verskillende tipes boeke binne die Bybel.

Program 6: Luister na God se Storie … Ontdek hoe om die Bybel te lees dat dit vandag nog vir ons iets sê.