God in 3D

God-in-3D-materiaalGod in 3D
’n Ses-weke reis: Beleef God in jou lewe

INHOUD

Program 1: God in 3D   Ons het almal verskillende godsbeelde. Daar is nie net een “regte” godsbeeld, en die ander is almal “verkeerd” nie.

Program 2: 3D Identiteit   God se Gees help ons om te verander en ons beste kant na vore te bring.

Program 3: My 3D bril   Ons ervaring van God is dikwels teenstrydig. Ons kan Hom nie altyd verstaan of sy optrede verklaar nie.

Program 4: 3D Kleure   Ons het mekaar nodig om die volle waarheid van wie God regtig is, te ontdek.

Program 5: Die Skepping in 3D   HOE daar in die begin geskep is, is nie so belangrik nie … WIE jy glo geskep het (en steeds skep) is ’n ander storie – dis crucial … en daarmee saam dat jy ook weet HOEKOM God geskep het.

Program 6: My lewe in 3D   … maar alles kry ’n dieper betekenis en vind sin in ’n verhouding met God.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s