Bril

Bril
Bril
’n Ses-weke reis: Kyk met ander oë na mense

Klik hier om ‘n voorbeeld van een program van die jongmense af te laai.

Bril – Joernaal Voorbeeld

Klik hier om een program se leiershandleiding af te laai.

Bril – Leiersgids Voorbeeld

 

INHOUD

Hierdie reeks is geskoei op die waardes van die Seisoen van Menswaardigheid.

Program 1: ‘n Nuwe BRIL … Kyk met oë van menswaardigheid na ander mense

Program 2: BRIL van gelykheid

Program 3: BRIL van liefde

Program 4: BRIL wat omarm

Program 5: BRIL wat vergewe

Program 6: BRIL wat luister