24/7

24-7-materiaal24/7

’n Ses-weke reis: Leef jou geloof en maak ’n verskil

24_7-voorbeeld.pdf Klik om ‘n voorbeeld van een program van die jongmense af te laai

Klik hier om een program se leiershandleiding af te laai.

INHOUD

Program 1: 24/7 deur jou dade   Jou getuienis is nie net woorde nie, maar beslis ook dade.

Program 2: 24/7 deur jou getuienis   Soms is jou taak net om die eerste treë te neem…

Program 3: 24/7 deur jou rykdom   Jesus het ’n hart vir alle tipe nood. Hy wys vir ons dat ons ook die nood van ander moet raaksien.

Program 4: 24/7 deur jou betrokkenheid   … totdat ons dit nie baie naby aan ons eie vel ervaar nie.

Program 5: 24/7 met ander gelowe   … wanneer ons dit met deernis en egtheid “vertel” en dit “leef”.

Program 6: 24/7 deur die liefde   Jesus se liefhê credo beteken dat ons God, onsself en ander, al drie moet liefhê en op ‘n praktiese manier moet uitleef.

UITLEG

24-7 progr 6 #1 screenshot