HOE WERK DIT?

emmaus-logo-webInniwoord-logo-LR

 

 

 

 

Inniwoord is ‘n nuwe reeks kategese materiaal in Afrikaans wat deur die Emmaus Sentrum uitgegee word.

IMG_4976

Die Inniwoord-reeks is vir Graad 7 – 11’s en is gebou op die volgende beginsels:

AANPASBAAR

Gemeentes kan per kwartaal hulle eie program-inhoud saamstel vir die senior kategese. Daar sal uitendelik 20 temas wees om van te kies. Klik hier om die temas grafies te sien.

TEMATIES

Temas kan gekies word om aan te pas by gemeente-temas en fokusareas in die tienerbediening. Daar is verskillende opsies:

  • Een tema vir al die Graad 7 – 11’s per kwartaal (een joernaal vir almal)
  • ‘n Tema per jaargroep. Graad 7 – 11’s doen elkeen hulle eie tema.
  • Voeg verskillende grade bymekaar (bv. Graad 7 – 8 vorm een groep en Graad 9 – 10 vorm een groep)

DISSIPELSKAP

Die fokus val op die dissipelskaptoerusting vir tieners sodat hulle hulle geloof sal kan prakties uitleef.

KWARTAALGERIG

Elke tema (joernaal) bevat 6 lesse wat kan strek oor een kwartaal.

BETROUBAAR

Die reeks word saamgestel deur ervare en betroubare skrywers en medewerkers: Anriƫtte de Ridder, Elzanne van der Westhuizen, Deon Kitching en ander.

Die materiaal is:

  • Bybelgetrou,
  • eietyds en
  • relevant vir die moderne jongmense.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s